Description
Daniel 2 vertel die verhaal van Koning Nebukadneser se droom en hoe God vir Daniel die insig gegee het om die droom aan die koning uit te lê. Die droom het vertel van die volgorde van koninkryke wat oor die wêreld sou heers van die tyd van die Babiloniese Ryk tot met die vestiging van die Koninkryk van God op aarde.
Hierdie 32 bladsy dekblad tot dekblad, volkleur, A5 boekie is gelamineer met ‘n hoë kwaliteit matt buiteblad om langdurigheid te verseker. Die boekie bevat volkleur prente van relevante kaarte en fotos van historiese besienswaardighede wat wys dat die profesie waar en betroubaar is.
Additional information
| Weight | 0.065 kg |
|---|





