Die Seël van God

R67.00

Hierdie 60 bladsy dekblad tot dekblad boek is ‘n studie van die seël van God.

50 in stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: Tags: ,

Description

Hierdie 60 bladsy dekblad tot dekblad boek is ‘n studie van die seël van God. Die boek bespreek die Sabbat deur sleatel verse uit die Ou en Nuwe Testament te bestudeer en te sien wat die relevansie van die heilige dag is in die lewe van die hedendaagse Christen. Sleutel vrae wat beantwoord word is: Waar het Sabbat ontstaan? Wat is die belang van die Sabbat? Wat was die motivering(s) vir die Sabbat gebod? Wat is die verband tudden Sabbat en God? Het Jesus nie Sabbat net vir Israel bestem? Wat is ‘n seël en waarom is die Sabbat ‘n seël?

Vir grootmaat aankope met noemenswaardige afslag, epos info by learnprophecy.com vir pryse.