Skouspel van Spraak

R56.00

‘n Studie van die Gawe van Tale

100 in stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: Tags: , ,

Description

Skouspel van Spraak is ‘n studie oor die gawe van tale. Sommige gelowiges glo die gawe is die vermoë om ander mensetale te kan praat sonder dat dit aangeleer is. Ander glo die gawe is ‘n gebedstaal of toewydingstaal wat soms as die tale van engele beskryf word. Hierdie boek ondersoek die saak en kyk watter siening die Bybel ondersteun. Die sienings van die Kerkvaders word bestudeer en die geskiedenis van die ontstaan van die Pinkster beweging word ook nagevors.

Hierdie 56 bladsy boek dekblad tot dekblad, is ‘n kwaliteit A5 studie met ‘n gelamineerde buiteblad. Dit bevat fotos en grafika wat die inhoud illustreer.