Die Geheime Wegraping?

R48.00

‘n Evaluering van die Geheime Wegraping Leerstelling

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Description

Die geheime wegraping is ‘n dominerende beskouing van die wederkoms van Jesus in Evangeliese kringe, maar is hierdie leerstelling bybels korrek? Hierdie boek evalueer vier sentrale pilare van die leerstelling aan die hand van die Bybel teks. Dit ondersoek ook die oorsprong van die leer om te verstaan hoe, wanneer, en waarom dit ontstaan het.

Die boek is op hoë kwaliteit A5 papier gedruk en het ‘n gelamineerde matt buiteblad. Die boek is 48 bladsye dekblad tot dekblad.