Die opkomende reeks aanbiedings in Paarl gaan verskeie van die boeke in die LearnProphecy.com reeks se inhoud bespreek. Die eerste lesing gaan Daniel 2 en 7, en Openbaring 13 behandel en die daaropvolgende aanbiedings bespreek die geheime wegraping, die gawe van tale (2 lesings), die toestand van die dood en die hel. Dit is 6 lesings wat 7 van die 8 boeke se inhoud behandel en geleentheid gee vir vrae om beantwoord te word.
Moet dit nie misloop nie. 22-27 Februarie 2026. Bo-Lady Grey straat, Paarl. Vir meer inligting kontak Waldo Ockert by 082 342 4471 of Peet Vermaak by 076 605 6309
